Dis Net Vel, My Pel!Dis Net Vel, My Pel!
Title rated 0 out of 5 stars, based on 0 ratings(0 ratings)
eBook, 2025
Current format, eBook, 2025, , Available.eBook, 2025
Current format, eBook, 2025, , Available. Offered in 0 more formatsJou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!"
'n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.
Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.
Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.
In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met 'n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
Title availability
About
Contributors
- Illustrator
Subject and genre
Opinion
More from the community
Community contributions are the opinions of contributing users. These contributions do not represent the opinions of Austin Public Library.
Community contributions are the opinions of contributing users. These contributions do not represent the opinions of Austin Public Library.
Community lists featuring this title
There are no community lists featuring this title
Community contributions
There are no quotations from this title

From the community